2026 Onderwyserdagboek
Die dagboek wat jy as onderwyser MOET hê!
Die Onderwyserdagboek sluit onder andere in:
• Persoonlike inligting
• Nuttige webtuistes
• Verlofrekordering
• Lys van verwysings
• Jaar kalender
• Maand kalender
• Spasie vir notas
• Weeklikse beplanning vir die hele jaar
• Daaglikse beplanning (weeksdae op sy eie bladsy)
• Daaglikse doenlysie
Netjies en stewig gebind, met afskortings vir elke maand, en 'n lint as boekmerk/plekhouer.
Bestellings sluit 7 Januarie 2026. Produksie neem 4-6 weke.


















