top of page

2026 Gewone dagboek

R350,00Price
0/20
Quantity
  • Die 2026 Krulkop is die beste manier om jou 2026 te beplan!

    Die dagboek sluit onder andere in:

    • Persoonlike inligting

    • Jaar kalender

    • Maand kalender

    • Spasie vir notas

    • Daaglikse beplanning (weeksdae op een bladsy)

    Netjies en stewig gebind met 'n kleurvolle buiteblad, afskortings vir elke maand, en 'n lint as boekmerk/plekhouer.

    Bestellings sluit 7 Januarie 2026. Produksie neem 4-6 weke.

Related Products

bottom of page