top of page

wat sê ons kliënte oor ons?

output-onlinepngtools.png

"Lorissa, ek wil net dankie sê vir jou netjiese werk en uitstekende diens. Ek het jou al laat aande gepla en tyd is nooit vir jou n probleem nie. Ek is ‘n lid op verskeie skoolkurrikulum ondersteuning platforms en ontvang altyd goeie diens, maar ek het nog nooit sulke professionele werk ontvang nie. Dit maak my hart gelukkig om te sien jy het n passie vir jou werk, doen so voort. Baie dankie."
--- Leonora van der Merwe ---

"Ongelooflik mooi en netjiese Woordsoorte pakket wat ek ontvang het! Ek weet sommer dit gaan my lesse makliker maak, want alles word duidelik uiteengesit en verduidelik! Die pakket is so kleurvol en kan sien daar is baie moeite in gesit! Baie dankie Lorissa!"

--- Surita Herbst ---

"Vinnige diens en goeie hulpmiddels."

--- Rozanne Swart ---

"Baie goeie diens en stunning produk."

--- Rosie de Souza ---

"Baie oulike en hulpvaardige bronne vir ons juffies. Lorissa se werk is foutloos en haar diens is blitsvinnig. Kan nie wag vir die volgende gedeelte van my versameling nie."

--- Charissa Botha ---

"Baie dankie Lorissa! Jou diens was puik en al my aktiwiteite is so oulik en kleurvol. Ek kan nie wag om dit in my klas te gebruik nie."

--- Chantelle Jansen van Rensburg ---

"Regtig oulik! Bevat alle werk uit die handboek van die afsonderlike vak wat jy soek. Die diens is vinnig en dis so maklik om jou opsommings in 'n japtrap te kry. Dankie."

--- Chante le Roux ---

"Baie dankie vir die puik diens en ongelooflike goeie opsommings. Elke sent werd."

--- Elmarie Jansen ---

"Hulle opsommings is amazing. Net wat ek wou hê"

--- Anna-Marie Bekker ---

Give Us Your Feedback
Rate UsPretty badNot so goodGoodVery goodAwesomeRate Us

Thanks for submitting!

bottom of page