2026 Onderwyserbeplanner
Die 2026 Onderwyserbeplanner is ideaal vir lesbeplanning en ander administrasie, alles netjies gebind in een boek.
Die Onderwyserbeplanner sluit in:
• Persoonlike inligting
• Nuttige webtuistes
• Verlofrekordering
• Lys van verwysings
• Jaar kalender
• Maand kalender
• Spasie vir notas
• Weeklikse beplanning vir die hele jaar
Netjies geringbind, met 'n harde kleurvolle buiteblad en afskortings vir elke maand.
Bestellings sluit 7 Januarie 2026. Produksie neem 4-6 weke.


















