top of page

Hierdie is die ENIGSTE dagboek wat jy nodig sal hê as onderwyser.

 

Die dagboek bevat 400+ bladsye propvol nodige template vir onderwysers.

Die dagboek is hardeband, A4 grootte met 'n voorblad van jou keuse.

Elke bestelling sluit gratis plakkers in.

 

Produksie neem 2-3 weke nadat die bestellingsrondte afgehandel is.

Finale bestellings sluit 30 November 2026.

2027 Onderwyserdagboek

R 600,00Price
0/50
Quantity
    bottom of page