top of page

Hierdie hulpmiddel is die enigste hulpmiddel wat jy byderhand moet hou wanneer jy formele assesserings op stel.

 

Die hulpmiddel verduidelik Barret se taksonomie, het voorbeeldvrae van elke kognitiewe vlak en gee ook tekslengtes van gr.8-12 vir leesbegrip, opsomming, literêre opstel, opstelle en transaksionele tekste.

 

Die hulpmiddel bestaan uit 12 kaartjies wat saamgebind word.

 

Die hulpmiddel is hardekopie; hy word gedruk, gelamineer en gebind.

Produksie neem 10-15 werksdae.

Barret & tekslengtes - Hardekopie

R145,00Price

    Related Products

    bottom of page