top of page

Hierdie is die ENIGSTE beplanner wat jy nodig sal hê as onderwyser.

 

Die beplanner bevat 200+ bladsye propvol nodige template vir onderwysers.

Die beplanner is geringbind, 'n stewige buiteblad, A4 grootte met 'n voorblad van jou keuse.

Elke bestelling sluit gratis plakkers in.

 

Produksie neem 2-3 weke nadat die bestellingsrondte afgehandel is.

Finale bestellings sluit 30 November 2026.

2027 Onderwyserbeplanner

R 350,00Price
0/50
Quantity
    bottom of page