top of page

Hierdie muurkaarte pakket is ideaal vir graad 6 en 7 Wiskunde klaskamers met 'n boho tema/ neutrale kleurskema, en sluit in 45 muurkaarte.

 

Die muurkaarte word gedruk en gelamineer.

Produksie neem 10-15 werksdae.

Wiskunde Boho Muurkaarte - Hardekopie (Afrikaans)

R1 110,00Price

    Related Products

    bottom of page