top of page

Kleurvolle A3 muurkaarte, gelamineer. Handel oor verskeie temas wat regdeur die jaar behandel word.

- Die groot trek

- Driehoekige slawehandel

- Franse Hugenote

- Groot moskee in Djenne

- Handel in die Sahara Woestyn

- Leo Africanus

- Mansa Musa en Mali koninkryk

- Natuurrampe (Vloede, droogte, vulkane, aardbewings)

- Slawe op plantasies in Amerika

- Slawe opstande (Joseph Cinque, Harriet Tubman, John Brown, Nat Turner)

Gr.7 SW Muurkaarte

R530,00Price

    Related Products

    bottom of page