top of page

Hierdie tropiese wilde diere tema is geskik vir Grondslagfase klaskamers.

 

Die inhoud van die tema sluit in:

Welkom Deurplakkaat

Welkom vlaggies

Tema vlaggies

Kleure (tweetalig)

Vorms

Getalle 0-20 (tweetalig)

Leestekens

Wiskunde Bewerkings

Alfabet Aa - Zz

Dae van die week (tweetalig)

Maande van die jaar (tweetalig)

Boodskapper en Klaskaptein kaartjies

Vak opskrifte

Leesgroepe (x6)

Verjaarsdae

Weerkaart en kalender

 

Die produk is hardekopie (prys sluit drukwerk, knipwerk en laminering in). Produksie neem 10-15 werksdae.

Tropiese wilde diere tema - Grondslagfase - Hardekopie

R1 000,00Price
Quantity

    Related Products

    bottom of page