top of page
Hierdie ruimte tema pakket sluit in:
A5 flitskaarte oor:
10x Kleure
8x Vorms
6x Leestekens
7x Wiskunde bewerkings
21x Getalle 0-20
26x Alfabet (Hoof- en kleinletter)

Dae van die week
Maande van die jaar
Klaskaptein
Boodskapper
Weerkaart
Vak opskrifte
Verjaarsdae
Welkom A4 deur plakkaat
Welkom vlaggies
12x tema vlaggies
6x Leesgroepe
 
Die prys sluit drukwerk in kleur en lamineer in. Die produk word deur PAXI of PUDO gekoerier.

Produksie neem 10-15 werksdae 

Ruimte tema klaskamer dekor Hardekopie

R1 000,00Price
Quantity

    Related Products

    bottom of page