Die Retro Reënboog Tema is saamgestel met die doel om Hoërskool Onnies ook temapakkette te gee om klaskamers te versier. Hierdie pakket sluit die volgende in: - Welkom Deur plakkaat A4 - Welkom vlaggies - Tema vlaggies (x20) - Klasreëls A3 - Belangrike datums templaat A3 - Top 10 uitblinkers templaat - Top 10 beste vordering templaat - Verjaarsdae - Persoonlike rooster en tydrooster - Etikette vir 1) Afrolwerk 2) Liasseer 3) Huiswerk 4) Merkwerk - Inspirerende aanhalings Die produk is hardekopie - die prys sluit drukwerk, knipwerk en laminering in. Produksie neem 10-15 werksdae.
Retro Reënboog Tema - Hoërskool
R500,00Price
















