top of page

Hierdie boekie is ideaal vir gr.4-6 leerders wat sukkel met lopende skrif. 

 

Die boekie bestaan uit die alfabet, maande van die jaar, dae van die week en twee bladsye met sinne.

 

Die produk is digitaal in pdf formaat.

Lopende Skrif Oefenboekie (Gr.4-6)

R50,00Price

    Related Products

    bottom of page