Die Retro Reënboog Tema is saamgestel met die doel om Hoërskool Onnies ook temapakkette te gee om klaskamers te versier.
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Welkom Deur plakkaat A4
- Welkom vlaggies
- Tema vlaggies (x20)
- Klasreëls A3
- Belangrike datums templaat A3
- Top 10 uitblinkers templaat
- Top 10 beste vordering templaat
- Verjaarsdae
- Persoonlike rooster en tydrooster
- Etikette vir 1) Afrolwerk
2) Liasseer
3) Huiswerk
4) Merkwerk
- Inspirerende aanhalings
Die produk is digitaal in pdf formaat.
top of page
R250,00Price
Related Products
bottom of page
















